| Name |
Comments |
|
|
|
|
|
27 Ben smit
Location: 7p8bs
|
Donderdag 16 Feb 2012 07:48:17 CST |
|
|
|
 |
| ek het julle gemis ek wou ook daar gewees het maar ek was in kaapstad in die palrment is darem nou weer terug dit kyk baie lekker |
 |
|
|
26 Noel de Jager
jhndjgr@vodamail.co.za Location: 28.26131S 28.33611E
|
Sondag 12 Feb 2012 01:41:45 CST |
|
|
|
 |
| Ek luister met ou draagbaar Philips D2935. Ek was lank gelede ZS1-230. Dit lyk vir my daar wil net met Bethlehem gesels word nie. |
 |
|
|
25 Marius Kapp
marius@kapp.co.za Location: Senekal
|
Saterdag 11 Feb 2012 10:03:56 CST |
|
|
|
 |
| Dit is n gogga waarvoor ek baie bang is........lyk nog net so aanloklik !! |
 |
|
|
24 A.C.vd Walt ZS4VS
acvdwalt@isat.co.za Location: BETHLEHEM
|
Sondag 5 Feb 2012 12:17:03 CST |
|
|
|
 |
| Ek het deur die website gegaan en is weereens beindruk met wat julle gedoen het.Baie dankie vir julle werk. Hou so aan |
 |
|
|
23 A.C.vd Walt ZS4VS
acvdwalt@isat.co.za Location: BETHLEHEM
|
Vrydag 6 Jan 2012 23:16:36 CST |
|
|
|
 |
| Baie dankie CHARL vir alles wat jy tot sover gedoen het met die web dit is baie goed |
 |
|
|
22 A.C.vd Walt ZS4VS
acvdwalt@isat.co.za Location: BETHLEHEM
|
Sondag 20 Nov 2011 12:17:00 CST |
|
|
|
 |
| Ek is baie beindruk met die website en ek hoop ons kry nog baie goed om die website te kan uitbry Dankie Charl so ver |
 |
|
|
21 BEN
zs5ccben@gmail.com Location: Dundee.Natal.
|
Woensdag 31 Aug 2011 00:32:12 CDT |
|
|
|
 |
| Ek wens jou geluk toe met wat jy doen.baie goed en hou so aan.Groete aan almal.Ben Zs5cc. |
 |
|
|
20 Bill ZS6SQ
bigbill@mtnloaded.co.za Location: Boksburg
|
Woensdag 10 Aug 2011 13:39:00 CDT |
|
|
|
 |
Baie interessant om af en toe by julle webwerf iln te loer.
Dit is verblydend om te sien dat Amateur Radio ook in die Vrystaat nog sterk is.
73
Bill |
 |
|
|
19 ZS4LD
wallie.dasilva@gmail.com Location: Bethlehem
|
Sondag 19 Jun 2011 01:47:07 CDT |
|
|
|
 |
| mooi man dit lyk goet |
 |
|
|
18 Badie
zs4pa@webmail.co.za Location: Harrismith
|
Vrydag 18 Feb 2011 01:58:29 CST |
|
|
|
 |
| Dankie Carl |
 |
|
|
17 Reinette
reinette@omegagasandlubricants.co.za Location: Bloemfontein
|
Dinsdag 15 Feb 2011 03:20:13 CST |
|
|
|
 |
Baie dankie vir die naweek se veld stasie.Dis was baie lekker.
73"
ZU4R |
 |
|
|
16 Elsie vd Walt ZS4EP
Location: Bethlehem
|
Woensdag 1 Des 2010 05:21:15 CST |
|
|
|
 |
Dankie vir die Webwerf met inligting oor ZS4B.
Goed ingedeel. |
 |
|
|
15 ZS4VS
Location: BETHLEHEM
|
Vrydag 12 Nov 2010 23:11:25 CST |
|
|
|
 |
| Dankie vir alles die website kom mooi aan Dit is bak sover |
 |
|
|
14 BEN SMIT
Location: 7P8BS
|
Saterdag 6 Nov 2010 12:38:36 CDT |
|
|
|
 |
| BAIE DANKIE VIR N LEKKER DAG EK HET DIT GENIET |
 |
|
|
13 ZS1AD JOHAN DUVENHAGE
ZS4AD@TELKOMSA.NET Location: MOSSELBAAI
|
Saterdag 9 Okt 2010 12:44:40 CDT |
|
|
|
 |
| LEKKER OM DIE OU MATERS WEER TE SIEN BESTE GROETE DAAR IN BETHLEHEM.... |
 |
|
|
12 Edwin
zl1bbo@xtra.co.nz Location: Auckland - New Zealand
|
Woensdag 6 Okt 2010 21:52:11 CDT |
|
|
|
 |
Hi,
Baie mooi webwerf. Hou dit so.
73
Edwin ZL1BBO ex ZS5BBO |
 |
|
|
11 ZS5CC
zs5ccben@gmail.com Location: DUNDEE
|
Saterdag 18 Sep 2010 00:24:39 CDT |
|
|
|
 |
| CHAL DANKIE JY DOEN GOEIE WERK.GROETE BEN |
 |
|
|
10 ZS1TP
zs1tpm@gmail.com Location: Cape Town
|
Vrydag 18 Jun 2010 16:12:54 CDT |
|
|
|
 |
| Hi, was just lookin, nice to see some young folk getting involved with amateur radio on youth day! I will call one day when in the area |
 |
|
|
9 Karel de Waal
dewaalk@netactive.co.za Location: Moreletapark;PTA
|
Saterdag 5 Des 2009 23:35:39 CST |
|
|
|
 |
| Pragtig hou die Vrystaat op die lug. |
 |
|
|
8 walie zr4ld
wallie.dasilva@gmail.com Location: Bethlehem
|
Donderdag 19 Nov 2009 10:01:36 CST |
|
|
|
 |
| Dankie,die web adres lyk goed.Dit maak dat mens trots voel om 'n amateur te wees.Die foto van oom Ben se hok lyk ook goed.Ek dink meer van die manne kan sulke bydraes maak.... |
 |
|
|